Ons Wapen
 

Posbus 273GRAHAMSTAD, 6140

Tel.: 046 6223322

Faks.: 046 6223474

Epos: pjolivier@imaginet.co.za

 
 
   
Gr. 1 - 9
Gr. 10 - 12
Rekenaarklubs
   
Rekenaartegnolgie
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
1. Nutsiesklub
 
  • Nie-eksamenvak wat vrywillig teen 'n minimale bedrag tot en met Gr 9 geneem kan word.
  • Basiese vaardighede met behulp van die rekenaar word aangeleer.
  • Onderrig is gebaseer op die beginsel dat REKENAARS IS PRET!
  • Sagteware wat gebruik word tydens onderrig is:
  1. Gr.1 tot 3:
    • MS Paint
    • Big Boet
    • Kid Pix
    • Storybook Weaver
  2. Gr. 4 - 7:
    • MS Paint
    • MS Office
    • Internet en epos
    • Encarta
  3. Gr. 8 en 9
    • Potensiële leerders ondergaan 'n keuringstoets om tot die ICDL-kusus toegelaat kan word .
  • Eksamenvak wat as 'n keusevak vanaf Gr. 10 geneem kan word
  • Dit bied 'n algemene oorsig oor die werking van die bou en werking van die rekenaar asook
  • hoë gehalte rekenaarvaardighede in die gebruik van rekenaars in die alledaagse lewe
  • Die vak sluit 'n teoretiese - en
  • praktiese komponent in
  • Uitstekende vak vir leerders wat in die rigting van rekenaartegnici wil volg

 

  • Hierdie is 'n rekenaarpraktiese klub waaraan 'n uitgesoekte leerders kan aan behoort
  • Hier doen leerders gehalte praktiese ervaring op
  • Take sluit in:
    • Om die 2 rekenaarlokale glad te laat verloop
    • Vervanging van rekenaarkomponente
    • Formatering van hardeskywe
    • Installering van Sagteware
    • Opstel van netwerke
    • Skoonmaak van virusse
    • Hantering van dataprojektor
2. Webbies
  • Hierdie is 'n rekenaarpklub waaraan 'n uitgesoekte leerders kan aan behoort
  • Hier doen leerders gehalte ontwerp van webtuistes op
  • Take sluit in:
    • Om die skool se webblad weekliks op te kan gradeer
    • Entrepeneurskap in die ontwerp van webtuistes word bevorder
   
ICDL-kursus
Inligtingstegnologie (IT-Rekenaarprogramering)
Webbladkompetisies
   
  • Leerders vanaf Gr. 8 word gekeur om toegelaat te kan word tot die kursus
  • Strek oor 'n tydperk van 2 jaar
  • Dit is 'n Internasionale Diploma Kursus
  • Kurus bestaan uit 7 eksamens wat almal moet geslaag word met slaagvereiste van 75% per eksamen
  • 'n Aanvanklike fooie is betaalbaar vir 'n noodsaaklike Logboekie om teoegelaat te kan word tot die kurus.
  • Elke eksamen beloop 'n verdere koste elke keer as 'n eksamen afgelê moet word
  • Indien slaagvereiste nie behaal word nie, word die eksamen weer herhaal teen die voorgeskryfde eksamenkoste
  • Meeste van die Universiteite vereis al hierdie Diploma
  • Eksamenvak wat as 'n keusevak vanaf Gr. 10 geneem kan word
  • Programering in Delphiword aangeleer asook
  • hoë gehalte rekenaarvaardighede in die gebruik van rekenaars in die alledaagse lewe
  • Die vak sluit 'n teoretiese - en
  • praktiese komponent wat op programering van toepassing is, in
  • Uitstekende vak vir leerders wat in die rigting van rekenaarprogramering wil volg.
  • IT word ook herken as 'n universitietstoelatingsvak
  • IT en RTT mag nie saam geneem word nie
  • Albei hierdie vakke mag as 'n agste vak geneem word met die vereiste dat leerders alreeds in Gr. 9 hul ICDL-Diploma verwerf het.

In 2007 is ons webklubleerders aangewys as die 2de beste webbladontwerpers in Suid-Afrika in 'n webbladkompetisie wat gehandel het oor helikopters wat werkesels van die lug is:

http://library.thinkquest.org/06aug/01492/