Ons Wapen
 

Posbus 273GRAHAMSTAD, 6140

Tel.: 046 6223322

Faks.: 046 6223474

Epos: pjolivier@imaginet.co.za

 

 

 

Hoërskool PJ Olivier is een van drie voederskole van die Johan Carinus Kunsskool in Grahamstad

 

Johan Carinus Kunsskool bied ons leerders groot geleenthede in die kunsrigting. Hierdie kunsskool is 'n drafstappie vanaf ons eie skoolterrein en leerders kan Visuele en/of Ontwerpkuns as een van hulle keusevakke vanaf Gr. 10 neem.

Kunsonderrig word aangebied deur kunsgekwalifiseerde personeel en behaal maksuimum potensiaal uit al ons kunsleerders.

 Lees meer>>