Posbus 273, GRAHAMSTAD, 6140 Tel.: 046 6223322 Faks.: 046 6223474 Epos: pjolivier@imaginet.co.za |
|
Graad R |
|
|
Hoërskool P.J. Olivier spog met sy eie Graad R-klas waar die P.J. Pikkies ook baat vind by hul eie geïntegreerde rekenaaronderrig waar hulle voorberei word vir ‘n skoolloopbaan vanaf Graad 1 tot 12 in dieselfde skool Dit is vir ons belangrik dat ons jong kinders reeds voor skool hulle verbintenis vestig met moedertaalonderrig en ‘n trots kweek vir dit waarin ons glo. |
|
||