Posbus 273, GRAHAMSTAD, 6140 Tel.: 046 6223322 Faks.: 046 6223474 Epos: pjolivier@imaginet.co.za |
|
Voorlopige Sporttoerbeplanning na Namibië in 2010 |
|
Skool sluit Woensdag 9 Junie 2010. Ons gaan egter Vrydag 4 Junie 2010 sluit. Vertrek 4 Junie 2010 met luukse Volvo Irizar busse. Een vir sportspanne en een bus vir ondersteuners. Kose nagenoeg onder R8000, sluit toerbaadjie, gholfhemp, rugsakkie in. Moet eie paspoorte hê |
||
Datums |
Beplanning |
|
| 4 Junie 2010 | Vertrek per bus vanaf GHT na Upington. Oornag hier vir 2 nagte. | |
| 5 Junie 2010 | Vrye tyd en voorbereiding vir eerste wedstryde (rugby, hokkie en netbal) teen Upington | |
| 6 Junie 2010 | Vertrek na Windhoek vir 1 nag se verblyf. Widbesigtingstoer. |
|
| 7 Junie 2010 | Vertrek na Walvisbaai vir 2 nagte se verblyf, Besoek ook Swakopmund. Besoek by Walvisbaai die bekende duine asook bootrit en/of akwarium |
|
| 8 Junie 2010 | Oggend voorbereiding vir wedstryde | |
| 9 Junie 2010 | Vertrek na Windhoek vir 3 nagte se verblyf: Hejalodge. Wildbesigtingstoer |
|
| 10 Junie 2010 | Geniet voldag in Windhoek. Eet by Joe's Beerhouse |
|
| 11 Junie 2010 | Oggend voorbereiding vir wedstryd - 3de wedstryd | |
| 12 Junie 2010 | Vertrek na Oranjerivier, oornag die aand in tente in "Base Camp" | |
| 13 Junie 2010 | Spandeer die res van dag op rivier, oornag langs rivier. | |
| 14 Junie 2010 | Klim af van rivier. Vertrek na Kaapstad. Oornag Kaapstad |
|
| 15 Junie 2010 | Vlieg terug na PE | |