Ons Wapen
 

Posbus 273GRAHAMSTAD, 6140

Tel.: 046 6223322

Faks.: 046 6223474

Epos: pjolivier@imaginet.co.za

 

 

Kliek hier vir ons Akademiese Skooldrag

Akademie
Ons bied 'n wye vakkeuse
  • Enigste Arikaans-medium skool in Grahamstad
  • Inklusief Afrikaans
  • Graad 0
  • Graad R
  • Onderwys aan ons skool is gegrond op die Christelike geloof en lewensbeskouing
  • Gemiddelde klasgrootte van 30 leerders
Junior Sekondêr (Graad 8 en 9)
Senior Sekondêr (Graad 10 tot 12)
  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde
  • Sosiale Wetenskappe
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Tegnologie
  • Rekenaarvaardighede
  • Lewensoriëntering
  • Kuns en Kultuur
Kulturele Aktiwiteite
Ander Aktiwiteite
Nasorgfasiliteite
  • Redenaarsvereniging (Afrikaans en Engels)
  • Koor
  • Eksterne individuele musiekonderrig
  • Skoolkoerant
  • Fotoblad
  • VCSV en vele ander verenigings
  • Remediërende fasiliteite beskikbaar
  • Vervoerdiens beskikbaar op aanvraag